Theuns Jordaan - Jakhalsdans

Theuns Jordaan - Jakhalsdans

Regular price R 50.00
Unit price  per 
Shipping calculated at checkout.

Jakhalsdans is 'n vollengte Afrikaanse rolprent.

'n Jong onderwyseres kom agter dat almal op die dorp nie ewe vriendelik is nie. Dan kom die skok, die skool moet sluit weens onvoldoende befondsing. Daar word naarstiglik na oplossings gesoek. Uiteindelik word op 'n konsert besluit. Dit kom aan die lig dat die dorp se ongeskikte kluisenaar 'n beroemde sanger is en moontlik die enigste persoon is wat kan help.

Die rolprent is 'n romantiese drama.