Unisex Kinder T-hemp (Ricus Nel)
Groottes: Kinder 6 & 10
Kleur: Lige Grys
70% Katoen, 30% poliester
Ligte, sagte materiaal. Maak asseblief seker van jou grootte op die tabel hieronder voor jy jou bestelling plaas.
Size 6: 38cm Bors, 49.5cm Lengte
Size 10: 44.5cm Bors, 62.5cm Lengte
Kourier kostes word by uitteken punt bereken.