Maak asseblief 100% seker oor jou grootte voor jy jou bestelling plaas. Ons neem nie verantwoodelikheid vir groottes wat verkeerd bestel is nie. Jy is welkom om jou t-hemp om te ruil as hy nie pas nie, maar dit sal ongelukkig op jou eie onkoste moet gebeur.
Die breedte neem jy van onder jou arms, in die middel van jou lyf - van die linkerkant voor tot die regterkant voor. Sien produk fotos vir die afmeting in CM.
**VOORAFBESTELLING: Die tops sal eers teen 27 Junie 2022 gereed wees om gepos te word na jou voordeur toe. Daardie datum is nie verseker nie en mag dalk verander.**