Leeu van die Wes-Transvaal - Bok van Blerk

Leeu van die Wes-Transvaal - Bok van Blerk

Regular price R 280.00
Unit price  per 
Shipping calculated at checkout.

Die SPLINTERNUWE De La Rey t-hemp is hier!


100% Single Jersey Cotton *Melange 70% Cotton 30% Polyester
Kry jou unieke t-hemp nou!

Groottes:
XS - 3XL

Beskikbaar aanlyn en by alle shows.


Maak asseblief 100% seker oor jou grootte voor jy jou bestelling plaas. Ons neem nie verantwoodelikheid vir groottes wat verkeerd bestel is nie. Jy is welkom om jou t-hemp om te ruil as hy nie pas nie, maar dit sal ongelukkig op jou eie onkoste moet gebeur.

Die breedte neem jy van onder jou arms, in die middel van jou lyf - van die linkerkant voor tot die regterkant voor.
Die lengte neem jy vanaf die bo punt van jou skouers, langs jou kraag, afwaarts.