Bok se splinternuwe album, Hoor Ons, word offisieel op 23 Augustus 2019 vrygestel.
Hoor Ons is nou beskikbaar op voorafbestelling.
1. Was
2. Een
3. Hoor Ons
4. Ek is joune, jy is myne
5. Goeiemore Suid-Afrika
6. Voetspore
7. Heeltemal deurmekaar verward
8. Stoffel
9. Land en Strand
10. Blouwildebliksemsfontein
11. Sluise van die hemel (met Robbie Wessels)
12. Die Land (met Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Jay en Ruhan du Toit)
Let Wel: Voorafbestellings sal vanaf na 19 Augustus 2019 gepos word.