Bok van Blerk - Blouwildebliksemsfontein T-hemp
Bok van Blerk - Blouwildebliksemsfontein T-hemp

Bok van Blerk - Blouwildebliksemsfontein T-hemp

Regular price R 299.00
Unit price  per 
Shipping calculated at checkout.

Die NUWE Blouwildebliksemsfontein t-hemp is hier!
Dis 'n nuwe ontwerp met 'n 3-dimensionele voorkoms en tekstuur(genoem Puff printing). Sien fotos.
Kry jou unieke t-hemp nou!

Groottes:
S - L

Beskikbaar aanlyn en by alle shows.
Courier na groot stede: R60

Maak asseblief 100% seker oor jou grootte voor jy jou bestelling plaas. Ons neem nie verantwoodelikheid vir groottes wat verkeerd bestel is nie. Jy is welkom om jou t-hemp om te ruil as hy nie pas nie, maar dit sal ongelukkig op jou eie onkoste moet gebeur.

Die breedte neem jy van onder jou arms, in die middel van jou lyf - van die linkerkant voor tot die regterkant voor.
Die lengte neem jy vanaf die bo punt van jou skouers, langs jou kraag, afwaarts.