Oor Ons


Moue is in 2018 gestig. Ons missie is om plaaslike Afrikaanse kunstenaars se handelsmerk te bemark deur kwaliteit goedere te ontwerp en die verspreiding daarvan te bestuur.

Ons T-hemde is uit top kwaliteit 100% gekamde katoen. Ontwerpe is deur ons ontwerp en is 100% uniek.

Ons Kunstenaars sluit in Bok van Blerk, Theuns Jordaan, Dewald Wasserfall, Ricus Nel, Snotkop, Hamilton Wessels en Ruiter Piet.

Onlangs het ons ook Die Mos-Wereldwyd by ons kliente basis bygevoeg. Gaan loer gerus na Die Mos-Inisiatief op hierdie skakel: https://www.diemos.co.za/

Vir enige ontwerp/ besigheid navrae, stuur ‘n epos na lemonmlkdesign@gmail.com