Grootte Gids


 

Maak asseblief 100% seker oor jou grootte voor jy jou bestelling plaas. Ons neem nie verantwoodelikheid vir groottes wat verkeerd bestel is nie. Jy is welkom om jou t-hemp om te ruil as hy nie pas nie, maar dit sal ongelukkig op jou eie onkoste moet gebeur. 

Die breedte neem jy van onder jou arms, in die middel van jou lyf - van die linkerkant voor tot die regterkant voor.
Die lengte neem jy vanaf die bo punt van jou skouers, langs jou kraag, afwaarts.
Boerepompie, Bosveld Afrika, Vodka & OJ, Elektrisiteit, Blouwildebliksems fontein en Hardekole t-hemde afmetings: 
XS S M L XL 2XL
BORS 47 50 53 56 59 62 65
LENGTE 68 70 72 74 76 78 80