Die MOS-Wêreldwyd T-hemde


Indien jy geregistreer het by MOS-Wêreldwyd vanaf 15 Julie 2021, kry jy ’n GRATIS MOS T-hemp.

Maak asseblief seker van jou grootte op die tabel hieronder voor jou bestelling geplaas word. Indien die T-hemp omgeruil moet word, is dit die kliënt se verantwoordelikheid om die T-hemp terug na Moue toe te stuur en om te ruil.

**Indien jy op Die Mos-Wêreldwyd geregistreer het: Gebruik asseblief jou KOEPON vanaf Die Mos op die uitteken punt om afslag op jou T-hemp te kry. Enige addisionele T-hemde sal apart gehef word. 

Jou T-hemp word na jou voordeur/ kantoor gekourier!